0

Lank lank gelee

Posted by telmytone4 on Apr 5, 2010 in Uncategorized

Bliksem! Dis meer as n’ jaar terug dat ek hier n’ post geplaas het, moer, die tyd vlieg.

Julius Malema is n’ baie, baie, groot, Groot AAP!.

Goeie nag!

  • Share/Bookmark

 
0

Liefie, ek’s terug!

Posted by telmytone4 on Mar 30, 2009 in Uncategorized

Kom ons se maar net ek was op n’ lang bootreis, die boot van plesier, en het lanklaas ietsie vir die pot hier opgesit. Maar dit moet julle darem weet: al le die berge nog blou, my woorde sal die’ blog nog steeds onthou!

Ja, ons probeer maar almal die hoed onder die haas uitruk, onthou, as jy nie zakkas het nie, is dit flippin moeilik om te lewe, so werk is nogal n’ belangrike tydverwyl deesdae.

Diedat ek so min geskryf het en dan is daar al die ander stront tussen- in soos jaggeweer lisensies wat hernu moet word.

Moenie vergeet van jou persoonlike selverdedigings assistent nie..

Bloedruk word opgejaag en als wat kan ontplof wil ontplof as jy met hierdie mesne moet klaarkom.

Ek voel regtig jammer vir die mense wat nog nie hulle vuurwapen lisensies hernu het nie.

Gaan kyk gerus op www.saga.co.za wat is die gevolge van versuim om te hernu.

zuma

So jammer n’ paar Rockmogaab aap boeties het hierdie wette uitgevaardig, maar nou ja, hulle het geen ander stront om hulle besig te hou nie!

Viva De la rey!

  • Share/Bookmark

 
0

Eiendom bly koning!

Posted by telmytone4 on Feb 22, 2009 in Uncategorized

Hello wereld, wys my die zakkas!

Ons sit maar in ‘ krisis in goeie ou SA, draai die rande en sente om en probeer spaar hier en daar en gooi die bietjie geld wat ons bymekaar maak in n’ vaste deposito, belegging of annuiteit. Die regte ding om te doen?

Nee, ek dink nie so nie. Die banke is in elk geval almal n’ spul wettige diewe, ja hulle roer jou- vir jou ja, en vir my. Die verstelingskeringsmaatskappye is nie ver agter hulle nie, dus moet mens maar mooi kyk wat jy met jou spaargeldjies doen.

Eiendom is vandag die beste belegging wat jy ooit kan doen- dit groei meer as wat enige vaste deposito of ander bank beleggingsplan saam , kan groei.

Doen n’ Google search oor eiendomme as beleggings, doen bietjie moeite en lees vir n’ slag oor die maniere wat jy met eiendom geld kan maak. Jy sal op jou rug val.

My raad dus vandag, aangesien die eiendoms sektor nou n’ “koperstyd” beleef, maak plan om vir jou die beste belegging te bekom wat jy kan bekom: eiendom.

Groetnis, van werk hard om swaar te leef.

  • Share/Bookmark

 
0

Lotto: gekook of nie?

Posted by telmytone4 on Feb 10, 2009 in Uncategorized

Ek dink so ja, waar in jou lewe het jy gesien die boerpot is 20 miljoen zakkas en skielik uit die bloute wen 18 flippin ouesn die boerpot saam?

In Amerika het hulle die mense so vir 7 jaar verneuk- die lotto was gekook. Hulle het die balle ingespuit met n’ stof wat ligter as die balle was en so het hulle sommer self die nommers gekies.

terug in SA- op n’ paar geleenthede het Nimrod die bal se nommer genoem nog voor die bal uitgekom het???? Hoe is dit moontlik?

Net n’ vragie wat al a mizilljoen keer gevra is, so help my maar reg as ek verkeerd dink hier.

Laat ons gaan werk

  • Share/Bookmark

 
0

Arm maar regop!

Posted by telmytone4 on Feb 2, 2009 in Uncategorized

Tja mense, ek is darem nog hier en alhoewel ek lanklaas gespoeg het, vanwee die tyd wat ons almal maar sukkel mee, is ek nog steeds aan die gang.

Ek het intussentyd ook weer navorsing gedoen oor n’ paar dinge en ek moet se, dit is nogal eye- opening gewees van die goeters wat ek gelees het.

Onder andere was daar n’ artikel oor apmer iets soos plagiaat, waar jy net ander mense se skryfgoete op jou blog plaas ens. Dit kom neer op “spamming” en mens moet baie versigigtig wees daarvoor.

Ek het sopas n’ klein projekkie voltooi met Mosaic- waar ek klein teeltjies op n’ halfmaan perspex blad gedoen het om n’ blad vir my skoonma se mooi halfmaan tafeltjie te maak en al moet ek dit self se, ek dink dit lyk nogal oraaiterig.

Ek is van plan om n’ stap vir stap beginers eerste baie maklike Moasic projek artikeltjie saam te flans later die week, met n’ kiekie van die eindproduk en dit hier te plaas, vir die wat nog nie weet hoe om dit te doen nie. Ek reken dit is ook nog n’ manier om n’ paar rand ekstra te verdien (maar jou skoonma s’n is verniet, gehoor?).

Baie groete so van huis tot huis, tot later weer!

  • Share/Bookmark

 
0

Soek n’ besigheid in SA?

Posted by telmytone4 on Jan 20, 2009 in Uncategorized

Lys jou besigheid ook as jy wil… op www.dealsa.co.za

  • Share/Bookmark

 
0

Mislikepaliteite en soustrein amptenare

Posted by telmytone4 on Jan 20, 2009 in Uncategorized

Ek dink elkeen is al gatvol vir die manier hoe dinge in SA gedoen word deur omtrent elke staasdepartement en die ape wat hulself as raadslede voordoen. Ek en my vroutjie praat so vanaand oor die wetters wat nou sal dink hulle besit die wereld, veral nou na Obama se inhuldiging en hoe hulle nou te kere gaan gaan.

As jy in die koerant lees, op die Tv kyk en op die radio luister, hoor jy net hoe is een of ander donner of n’ hele groep aangekla van die of daai klagte oor geld wat weggeraak het of verkeerd aangewend is by die raad of n’ departement. Ek is al siek daarvan en niemand kan blykbaar iets aan die swernote doen nie, maar nou ja, dit lyk my deesdae dat n’ kriminele rekord n’ vereiste is as jy by een van die’ plekke wil werk.

Terloops, ek se vanaand vir my vrou die mooiste ding wat n’ mens dalk nou kan sien, is n’ koeel tussen Rockmogaab se aapstuip ogies en ek dink die hele wereld sal wragtig die rieldans doen as iemand die ou uit sy welderige betsaan kan help, al is dit met die oog op n’ beter lewe vir alle Nambabwiers.

Nietemin, interessante ding raakgeloop vandag en uitgekyk en ek dink dis die moete werd om self te gaan kyk, daarom plaas ek so stukkie hieronder en die link tot die site.

Dis wat die ou aanbied:
(“Kopieer en pasteer die link maar in jou bruiser se gaan venster”)

I don’t have any eBooks, courses or “membership sites” to sell you.

The truth is, the only reason I’m showing you this is because I know that if you don’t trust me you probably won’t take advantage of what I’m offering you – and then we both lose.

So now that you know I really can help you make money online, let’s get right down to business.

And don’t worry, this isn’t going to be one of those mind-numbing 25 page “salesletters” …

… and I’m not going to ask you for a dime. What I am going to do is …

Explain why I’m willing to help a total stranger like you for free:

Hier’s die link: “copy en paste” in jou soek enjin se soekblok:

http://www.partnerwithpaul.com/

  • Share/Bookmark

 
0

Geld pond tien

Posted by telmytone4 on Jan 15, 2009 in Uncategorized

Dis wat hierdie ouens se plan is, ek het al na n’ paar van die opnames gekyk en dit lyk nogal of dit kan werk, is besig om te toets en sal terugvoering gee of dit die zakkas laat begin inrol het.

Groete so van huis tot huis!


http://easytechvideos.com/ask

  • Share/Bookmark

 
1

Hello wereld hier’s die afrikaner

Posted by telmytone4 on Jan 15, 2009 in Uncategorized

ek wil hierdie blog maak deur die Afrikaner vir die Afrikaner, ons kan praat oor geld, die hoof tema van die blog, hondstories, vroustories en varkstories.

Ek gaan hier al my research oor maniere om geld te maak op die wereldwye net deel en hoop om raad te kry oor julle suksesse met die net. Op www.isay.co.za is daar n’ 101 manier om geld te maak, ek is besig daarmee, so gaan kyk gerus da!

Groete vir eers, ek’s besig om my voete te vind en hierdei is maar net die eerste van baie spoegspatsels.

  • Share/Bookmark

Copyright © 2010 afrikaner All rights reserved. Theme by Laptop Geek.